logo

CO2 HEAT PUMP Analysis

PDF Publication Title:

CO2 HEAT PUMP Analysis ( co2-heat-pump-analysis )

Previous Page View | Next Page View | Return to Search List

Text from PDF Page: 003

TITEL: OUTEUR: STUDIELEIER: KWALlFIKASIE: OPSOMMING 'N TEGNO-EKONOMIESE ANALISE VAN 'N CO2 HITTEPOMP MNR. W. GROENEWALD DR. M. VAN ELDIK MAGISTER IN INGENIEURSWESE Daar is 'n globale bekommernis oar die omgewing en die impak wat ons as mense op dit het. Daar word tans druk toegepas deur die verkoelingsbedryf am koelmiddels soos Freons uit te faseer aangesien dit lei tot aardverwarming. Dit het op sy beurt daartoe gelei dat industriee geforseer word am natuurlike gasse te begin implimenteer. Een oplossing wat oorweeg word is die gebruik van koolstofdioksied (C02), CO2 is In natuurlike gas wat vry voorkom in die atmosfeer, met In aardverwarmingspotensiaal van een en nie skadelik is vir die osoonlaag nie. Die gas is nie-flambaar en nie-giftig nie en word daarom as 'n veilige gas beskou. Die grootste uitdaging wanneer CO2 as In koelmiddel gebruik word is dat dit by baie hoe drukke in In transkritiese toestand verkeer. Die voordeel hiervan is dat daar van 'n gasverkoeler gebruik gemaak word am die gas aan die hoe druk kant af te koel en dit moontlik maak am die water tot baie hoer temperature te verhit as met konvesionele koelmiddels. 'n Tegno-ekonomiese vergelyking word getref tussen In CO2 waterverhittings­ hittepomp en In R-22 hittepomp. Die vergelyking word getref deur gebruik te maak van gesimuleerde modelle van die twee sisteme. Met die vergelyking van die twee sisteme is gevind dat die CO2 hittepomp gemiddeld In 15% beter werkverrigtingskoeffisient het as vir R-22. Dit lei tot In 9.4% verbetering in energieverbruik van 'n volledige warmwater-stelsel bestaande uit 'n CO2 hittepomp eerder as 'n R-22 hittepomp. Uit die resultate word afgelei dat In CO2 waterverhittings hittepomp 'n goeie alternatief is om HFC en HCFC gasse te vervang. Dit bied In omgewingsvriendelike en energie-effektiewe sisteem vir waterverhitting deur middel van 'n hittepompsisteem. Die uitkoms van die studie vorm die basis vir toekomstige navorsing m.b.t. CO2 waterverhittings-hittepomp tegnologie by die Noord-Wes Universiteit. A Techno-Economical Analysis of a CO2 Heat Pump. School ofMechanical Engineering, North-West University 11

PDF Image | CO2 HEAT PUMP Analysis

co2-heat-pump-analysis-003

PDF Search Title:

CO2 HEAT PUMP Analysis

Original File Name Searched:

co2-heat-pump-techno-analysis.pdf

DIY PDF Search: Google It | Yahoo | Bing

CO2 Organic Rankine Cycle Experimenter Platform The supercritical CO2 phase change system is both a heat pump and organic rankine cycle which can be used for those purposes and as a supercritical extractor for advanced subcritical and supercritical extraction technology. Uses include producing nanoparticles, precious metal CO2 extraction, lithium battery recycling, and other applications... More Info

Heat Pumps CO2 ORC Heat Pump System Platform More Info

CONTACT TEL: 608-238-6001 Email: greg@infinityturbine.com | RSS | AMP